Verspieder- 'n Roman deur - Johan Conradie -
Stuur dit aan
Ek wil graag vir julle 'n storie vertel. 'n Storie wat lank gelede gebeur het, in 'n jong wordende Suid-Afrika. Dis nie 'n storie wat baie mense ken nie. Julle weet mos, een van daai wat ons eerder maar wil vergeet. Daar is al baie boeke oor daardie spesifieke tyd in ons geskiedenis geskryf. Die tyd van die Anglo Boere oorlog en die goudstormloop na die Goudstad. Die tyd toe die Boere teen die Britte baklei het en toe alles hier aan die Rand nog rof en nuut was. Maar julle sal Daniel Malherbe se naam in geeneen van daardie boeke vind nie. Tog was dit in hierdie tyd, wat Daniel Malherbe gelewe het. Ja, min van julle het seker al daardie naam gehoor? En dis ook nie vreeslik snaaks om te glo nie. Sien ou Daniel, is eintlik 'n klad op die naam van ons geskiedenis. DiƩ dat niemand wat hom nog kan onthou, te lief is om te hard oor hom te gesels nie. Hy was nie 'n held nie . Lees meer
NOU Beskikbaar. Bestel nou jou kopie - Min oor !
NOU beskikbaar !
-
Tuisblad
-
Die Outeur
-
Die Boek
-
Bestel Boek
-
Gasteboek